OMNISOLAR
SoNPANELE (fotovoltaies)
' Sonpaneel is 'n toestel wat sonlig in elektrisiteit omskakel.
Tien sonpanele is getoets deur PHOTON Magazine en twee van die top drie
panele is van World. Lees meer..... en nog meer...
SOLARWORLD SONPANELE TANS BESKIKBAAR
NUWE SOLARWORLD PANELE (BESKIKBAAR VANAF APRIL 2009)
40 watt, 60 watt, 80 watt, 120 watt polykristal
Grundfos
- GF 80C sonpaneel is doelgemaak vir gebruik saam met die reeks SQFlex sonkrag waterpompe.